Ek is stubborn, opinionated, te vinning uit die blokke en hopeloos te rusteloos om iewers nes te skrop. My vriendekring is klein, maar nie wierook of edelgesteentes hou kersvas by hulle waarde nie. Ek weet hulle het my lief, stubborness en al, maar ek is ook onder geen illusie dat ek hulle meeste dae teen…